2 Kings 19:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die oorblyfsel wat vrygeraak het van die huis van Juda, sal weer wortel skiet ondertoe en vrugte dra boontoe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié wat in Juda oorgebly het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal die vrygeraaktes wat oorgebly het van die huis van Juda, weer wortel skiet ondertoe en vrugte dra boontoe. |
| Afrikaans 1983 | Dié van Juda wat die beleg oorleef het en oorgebly het, sal weer soos plante wortel skiet en vrugte dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Wat van die huis van Juda ontkom het, wat oorgebly het, sal na onder wortel skiet, en na bo vrugte dra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Juda wat oorgebly het en wat nog lewe, sal wees soos plante wat sterk wortels in die grond het en wat baie vrugte dra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié van julle wat die aanval oorleef het, sal dan weer normaal kan aangaan. |