2 Kings 19:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sê vir hom: So sê Hiskía: Vandag is 'n dag van benoudheid en van bestraffing en lastering, want die kinders het by die geboorte gekom, en daar is geen krag om te baar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom vertel: “So sê koning Hiskia: Dit is ’n dag van benoudheid, teregwysing en skande. Dit is soos ’n kind wat gereed is om gebore te word, maar die moeder het geen krag om geboorte te gee nie.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sê vir hom: So sê Hisk¡a: Vandag is 'n dag van benoudheid en straf en lastering; want die kinders het gekom tot by die geboorte, maar daar is geen krag om te baar nie.
Afrikaans 1983 Hulle het vir Jesaja gesê: “So sê Hiskia: Dit is 'n dag van rou. Ons is in die moeilikheid en ons is verneder. Ons is soos vrouens wat in die kraam is, maar nie die krag daarvoor het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het vir hom gesê: “So sê Hiskia, ‘Hierdie dag is 'n dag van benoudheid en straf en vernedering; want die kinders het tot by die opening van die baarmoeder gekom, maar daar is geen krag om geboorte te gee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Jesaja gesê: “Hiskia sê hierdie dag is 'n slegte dag, die Here straf ons vandag. Dit lyk of die Here ons gelos het. Dit is soos wanneer 'n baba al amper gebore word, maar sy ma is te swak om die baba te kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir Jesaja gesê: “Hier is die koning se boodskap: ‘Vandag is hier net moeilikheid. Ons is beledig en verneder. Die situasie is so kritiek soos dié van ’n vrou wat in kraam is, maar wat nie krag het vir die geboorte nie.