2 Kings 19:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het gegrawe en vreemde waters gedrink, en met my voetsool het ek al die riviere van beleërde plekke opgedroog.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het putte gegrawe in vreemde lande, myself verkwik met hulle water. Met my voetsole het ek al die riviere van Egipte laat opdroog!’
Afrikaans 1933/1953 k het gegrawe en vreemde waters gedrink, en met my voetsole laat ek al die Nylstrome van Egipte opdroog.
Afrikaans 1983 Ek het na water gegrawe in ander lande en dit gedrink, met my voetsole al die opgedamde riviere laat opdroog.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die een wat gegrawe en vreemde water gedrink het. Met die holte van my voet het ek al die strome van Egipte drooggelê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het putte gegrawe en water gedrink in ander lande, ek het al die riviere van Egipte droog laat word toe ek deur hulle geloop het.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ‘Ék het in vreemde lande putte gegrawe en die water gedrink, in Egipte riviere opgedam en met droë voete daardeur geloop.’