2 Kings 19:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, HERE, die konings van Assirië het die nasies en hulle lande vernietig, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is waar, Here, die konings van Assirië het al hierdie nasies met hulle grondgebiede verwoes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarlik, HERE, die konings van Assirië het die nasies en hulle land verwoes |
| Afrikaans 1983 | Dit is waar, Here, die konings van Assirië het nasies met lande en al verwoes |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is inderdaad so, Here, dat die konings van Assirië die nasies en hulle lande verwoes |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, die konings van Assirië het al die ander volke en hulle lande verwoes, dit is waar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is natuurlik waar wat hy in sy brief sê, Here: die Assiriërs hét al die volke wat hy noem, oorwin. |