2 Kings 19:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, jy het gehoor wat die konings van Assirië aan al die lande gedoen het deur hulle met die banvloek te tref; en sal jy gered word?
Afrikaans (NLV) 2011 Jy weet alte goed wat die konings van Assirië gedoen het waar hulle ook al gegaan het. Hulle het elkeen wat in hulle pad was, vernietig! Hoekom sou jy dit vryspring?
Afrikaans 1933/1953 Kyk, u het self gehoor wat die konings van Assirië aan al die lande gedoen het deur dit met die banvloek te tref, en sou u gered word?
Afrikaans 1983 Jy het mos gehoor hoe die konings van Assirië die een land na die ander verwoes het. Sal jý dan vrykom?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, jy het self gehoor wat die konings van Assirië gedoen het aan al die lande deur hulle aan volledige vernietiging oor te gee. Sal jy dan gered word?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy het self gehoor wat die koning van Assirië gedoen het met al die ander lande. Hy het daardie lande verwoes. Wie sal jou red?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy weet mos dat die Assiriërs elke land wat hulle aangeval het, oorwin het. Waarom sal dit nou anders wees met julle?