2 Kings 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het op die HERE, die God van Israel, vertrou; sodat ná hom niemand soos hy was onder al die konings van Juda en ook al die wat voor hom was nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hiskia het op die Here, die God van Israel, vertrou. Daar was nie ’n koning in Juda soos hy nie, nie vóór hom of ná hom nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy het op die HERE, die God van Israel, vertrou, sodat onder al die konings van Juda nhom en die wat voor hom gewees het, niemand soos hy was nie.
Afrikaans 1983 Hiskia het op die Here die God van Israel vertrou. Nie een van al die konings van Juda voor of na Hiskia was soos hy nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die Here, die God van Israel, het hy vertrou. Ná hom was daar onder al die konings van Juda niemand soos hy nie, ook niemand onder dié wat voor hom daar was nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het geglo dat die Here, die God van Israel, sal doen wat Hy gesê het. Daar was voor die tyd van Hiskia en ná sy tyd nie nog 'n koning van Juda soos Hiskia nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiskia het die Here, Israel se God, vertrou. Daar was nie vóór hom of ná hom so ’n koning in Juda soos hy nie.