2 Kings 18:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar is die gode van Hamat en van Arpad? waar is die gode van Sefarvaim, Hena en Iwa? het hulle Samaria uit my hand gered?
Afrikaans (NLV) 2011 Waar is die gode van Hamat en Arpad? En waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Het enige gode Samaria uit my mag gered?
Afrikaans 1933/1953 Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarv im, Hena en Iwa, dat hulle Samar¡a uit my hand kon gered het?
Afrikaans 1983 Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Kon hulle Samaria uit my mag bevry?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar was die gode van Hamat en Arpad? Waar was die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Kon húlle Samaria uit my hand red?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee. Waar is die gode van die stede Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Daardie gode kon nie vir hulle help nie. En wie kon die mense van Samaria beskerm teen my? Niemand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink maar aan die gode van Hamat en Arpad, of die gode van Sefarwajim, Hena of Awwa. Wie kon Samaria teen my beskerm?