2 Kings 18:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het enige van die gode van die nasies sy hele land uit die hand van die koning van Assirië gered?
Afrikaans (NLV) 2011 Het die gode van enige ander nasie ooit hulle mense uit die mag van die koning van Assirië gered?
Afrikaans 1933/1953 Het die gode van die nasies elkeen sy land ooit gered uit die hand van die koning van Assirië?
Afrikaans 1983 Kon die gode van die ander nasies hulle lande red uit die mag van die koning van Assirië?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het enige van die gode van die nasies ooit sy land gered uit die hand van die koning van Assirië?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar ek vra vir julle: Kon die gode van die ander volke hulle lande beskerm teen die koning van Assirië?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het die gode van enige ander land al ooit hulle mense van die koning van Assirië gered?