2 Kings 18:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die koning: Laat Hiskia julle nie mislei nie, want hy sal julle nie uit sy hand kan red nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is wat die koning sê: Moenie toelaat dat koning Hiskia julle mislei nie! Hy kan julle nie uit my mag red nie.
Afrikaans 1933/1953 So sê die koning: Laat Hisk¡a julle nie bedrieg nie, want hy sal julle nie uit sy hand kan red nie.
Afrikaans 1983 So sê die koning: Moenie dat Hiskia julle mislei nie! Hy kan julle nie uit my mag red nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sê die koning, ‘Moenie dat Hiskia julle bedrieg nie, want hy sal julle nie uit my hand kan red nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning sê julle moenie dat Hiskia julle bedrieg nie. Hiskia kan julle nie red nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Luister na die groot koning van Assirië se boodskap. Hy sê: Moenie na Hiskia luister nie! Hy sal julle nooit teen my kan beskerm nie.