2 Kings 18:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarop het Rabsake gestaan en met 'n groot stem in die Joodse taal uitgeroep en gespreek en gesê: Hoor die woord van die groot koning, die koning van Assirië!
Afrikaans (NLV) 2011 Toe gaan staan hy en skree hard in Judees: “Luister na die boodskap van die groot koning van Assirië!
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan die r bsake staan en roep hardop in die Joodse taal; en hy spreek en sê: Hoor die woord van die groot koning, die koning van Assirië!
Afrikaans 1983 Toe gaan staan die hoofadjudant en hy skree hard in Judees: “Luister wat die groot koning sê, die koning van Assirië!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe gaan staan die rabsakee en roep met 'n harde stem in Judees uit en sê: “Luister na die woord van die opperkoning, die koning van Assirië!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe gaan staan die hoof-offisier by die muur. Hy het Judees gepraat en hard gesê: “Julle moet hoor wat sê die groot koning, die koning van Assirië.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Assiriese hoofgesant het toe baie hard in Hebreeus vir die mense van Jerusalem geskree: