2 Kings 18:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is ek nou sonder die HERE opgetrek teen hierdie plek om dit te verwoes? Die HERE het vir my gesê: Trek op teen hierdie land en vernietig dit.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat meer is, dink jy ons het jou land binnegeval sonder die goedkeuring van die Here? Die Here self het vir ons gesê: ‘Trek op en verwoes die land!’”
Afrikaans 1933/1953 Het ek nou sonder die HERE opgetrek teen hierdie plek om dit te verwoes? Die HERE het vir my gesê: Trek op teen hierdie land en verwoes dit.
Afrikaans 1983 Buitendien, ek het nie sonder die Here opgetrek teen hierdie plek om dit te verwoes nie; die Here het vir my gesê: Trek op teen daardie land en verwoes dit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Daarom’, het my heer gesê, ‘het ek sonder die Here se medewete teen hierdie land opgetrek om dit te verwoes? Dit is die Here wat vir my gesê het: “Trek op teen hierdie land en verwoes dit!” ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet ook weet dit is nie ék wat besluit het om hierdie land te verwoes nie. Dit is die Here wat vir my gesê het: ‘Jy moet daardie land gaan verwoes.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dink jy miskien ons het jou land sonder die Here se leiding aangeval? Hy het self vir ons gesê: ‘Gaan val hulle aan en vernietig die land!’”