2 Kings 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U sê, (maar dit is maar ydele woorde): Ek het raad en krag vir die oorlog. Op wie vertrou jy dan, dat jy teen My in opstand kom?
Afrikaans (NLV) 2011 Dink jy dat blote woorde weerstand kan bied teen militêre strategie en krag? Op wie vertrou jy dat jy teen my in opstand kom?
Afrikaans 1933/1953 Dink jy dat net lippetaal raad en dapperheid vir die oorlog is? Op wie vertrou jy nou, dat jy teen my in opstand kom?
Afrikaans 1983 Jy dink woorde alleen is genoeg vir strategie en militêre mag. Op wie vertrou jy dat jy in opstand is teen my?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy dink sekerlik lippetaal is 'n taktiek en 'n kragtige wapen vir die oorlog. Op wie vertrou jy dan nou dat jy teen my in opstand is?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy wil oorlog maak teen my, maar dit sal jou nie help om net te praat en planne te maak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink jy dalk jou woorde is ’n antwoord op my militêre strategie en krag? Op wie steun jy dat jy dit waag om teen my in opstand te kom?