2 Kings 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vyf en twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het; en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Abi, die dogter van Sagaria.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was 25 toe hy koning geword het en het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Abi dogter van Sagaria.
Afrikaans 1933/1953 Vyf en twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het, en nege en twintig jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Abi, 'n dogter van Sagar¡a.
Afrikaans 1983 Hy was vyf en twintig toe hy koning geword het en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Abi, 'n dogter van Sagaria.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het nege-en-twintig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Abi, dogter van Sagaria.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 29 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Abi dogter van Sagaria.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiskia was 25 toe hy koning geword het en hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Abi, ’n dogter van Sagaria.