2 Kings 18:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hiskia het hom al die silwer gegee wat in die huis van die HERE en in die skatte van die koning se huis gevind was.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het al die silwer wat in die tempel van die Here en in die skatkamers van die paleis te vind was, gebruik om die boete te betaal.
Afrikaans 1933/1953 En Hisk¡a het al die silwer gegee wat in die huis van die HERE te vinde was en in die skatkamers van die huis van die koning.
Afrikaans 1983 Hiskia moes al die silwer wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die paleis was, afgee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiskia het toe al die silwer oorhandig wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die koninklike paleis te vinde was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het vir die koning van Assirië al die silwer gegee wat hy kon kry in die tempel en in die stoorkamers van die paleis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiskia het al die silwer gevat wat hy in die tempel en die paleis se stoorkamers kon kry.