2 Kings 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die veertiende jaar van koning Hiskía het Sanherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die omheinde stede van Juda en dit ingeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die veertiende jaar van koning Hiskia het koning Sanherib van Assirië gekom en al die vestingstede van Juda aangeval en verower. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar in die veertiende jaar van koning Hisk¡a het S nherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en dit verower. |
| Afrikaans 1983 | In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia het koning Sanherib van Assirië al die vestingstede in Juda aangeval en verower. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia, het Sanherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en hulle verower. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Sanherib van Assirië het al die sterk stede in die land Juda aangeval en hy het hulle oorwin. Dit was in die veertiende jaar nadat Hiskia koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gedurende die veertiende jaar wat Hiskia regeer het, het koning Sanherib van Assirië Juda binnegeval en al die versterkte stede ingeneem. |