2 Kings 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die derde jaar van Hoséa, seun van Ela, die koning van Israel, het Hiskía, die seun van Agas, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans (NLV) 2011 In die derde jaar van koning Hosea seun van Ela se bewind in Israel het Hiskia seun van Agas koning van Juda geword.
Afrikaans 1933/1953 En in die derde jaar van Hos,a, die seun van Ela, die koning van Israel, het Hisk¡a, die seun van Agas, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans 1983 In die derde regeringsjaar van koning Hosea van Israel, seun van Ela, het Hiskia seun van koning Agas van Juda op die troon gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die derde regeringsjaar van Hosea, seun van Ela, die koning van Israel, het Hiskia, seun van Agas, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia seun van koning Agas van Juda het koning geword in die derde jaar nadat Hosea seun van Ela koning van Israel geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die derde jaar wat koning Hosea seun van Ela in Israel regeer het, het Hiskia, die seun van Agas, koning in Juda geword.