2 Kings 17:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die koning van Assirië deur die hele land opgetrek en na Samaría opgetrek en dit drie jaar lank beleër.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning van Assirië het die hele land binnegeval, Samaria aangeval en drie jaar lank beleër.
Afrikaans 1933/1953 En die koning van Assirië het opgetrek deur die hele land en opgetrek na Samar¡a en dit drie jaar lank beleër.
Afrikaans 1983 die hele land binnegeval en opgeruk na Samaria toe wat hy drie jaar lank beleër het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die koning van Assirië deur die hele land getrek, na Samaria opgeruk en dit drie jaar lank beleër.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning van Assirië het begin om oorlog te maak teen die hele land Israel. Hy het by Samaria gekom en hy het die stad drie jaar lank van al die kante aangeval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het die Assiriese koning die hele land binnegeval en Samaria drie jaar lank beleër.