2 Kings 17:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het nie geluister nie, maar hulle het gedoen soos hulle vroeër was.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die mense wou nie luister nie en het met hulle ou gebruike voortgegaan.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het egter nie geluister nie en volgens hul vroeër gebruik gehandel.
Afrikaans 1983 Maar hulle was ongehoorsaam: hulle het hulle vroeëre gebruike gehandhaaf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het egter nie geluister nie, maar ooreenkomstig hulle vroeëre gebruike opgetree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die mense het nie geluister nie, hulle het aangehou om te doen wat hulle altyd gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die mense het nie geluister nie. Hulle het aangehou met hulle ou gebruike.