2 Kings 17:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die HERE julle God moet julle vrees; en Hy sal jou red uit die hand van al jou vyande.
Afrikaans (NLV) 2011 Net die Here julle God moet julle aanbid. Hy sal julle uit die mag van al julle vyande verlos.”
Afrikaans 1933/1953 Maar die HERE julle God moet julle vrees, en Hy sal julle verlos uit die hand van al julle vyande.
Afrikaans 1983 Julle moet net die Here julle God dien. Hy sal julle red uit die mag van al julle vyande.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir die Here julle God alleen moet julle ontsag hê. Hy is die Een wat julle sal red uit die hand van al julle vyande.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet nét julle God die Here dien, dan sal Hy julle red van al julle vyande.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag net die Here, julle God, vereer. Hy is die Een wat julle van julle vyande sal red.”