2 Kings 17:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verbond wat Ek met julle gesluit het, sal julle nie vergeet nie; en julle mag geen ander gode vrees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie die verbond wat Ek met julle gesluit het, vergeet nie en moenie ander gode dien nie.
Afrikaans 1933/1953 En die verbond wat Ek met julle gesluit het, mag julle nie vergeet nie, en julle mag ander gode nie vrees nie.
Afrikaans 1983 Die verbond wat Hy met julle gesluit het, moet julle nie verontagsaam nie. Moenie ander gode dien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verbond wat Ek met julle gesluit het, mag julle nie vergeet nie. Julle mag vir geen ander gode ontsag hê nie –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie die verbond vergeet wat Hy met julle gemaak het nie. Julle moenie ander gode dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou van die ooreenkoms wat Ek met julle gesluit het en moenie ander gode vereer nie.