2 Kings 17:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Aviete het Nibhas en Tartak gemaak, en die Sefarwiete het hulle kinders met vuur verbrand vir Adrammeleg en Anammeleg, die gode van Sefarwaim.
Afrikaans (NLV) 2011 en die Awwiete vir Nibgas en Tartak. Die Sefarwajiete het selfs hulle kinders ter ere van hulle gode Adrammelek en Anammelek verbrand.
Afrikaans 1933/1953 en die Awiete het Nibhas en Tartak gemaak. En die Sefarviete het hulle seuns vir Adramm,leg en Anamm,leg, die gode van Sefarv im, in die vuur verbrand.
Afrikaans 1983 die Awwiete vir Nibgas en Tartak. Die Sefarwajiete het hulle seuns verbrand ter ere van Adrammelek en Anammelek, die gode van Sefarwajim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die mense uit Awwa het Nibgas en Tartak gemaak, en dié uit Sefarwajim het hulle seuns vir Adrammeleg en Annameleg, die gode van Sefarwajim, verbrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die mense van Awwa het die gode Nibgas en Tartak gemaak, en die mense van Sefarwajim het hulle kinders verbrand vir die gode Adrammelek en Anammelek, die gode van Sefarwajim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nibgas en Tartak deur die mense van Awwa; Adrammelek en Anammelek deur die mense van Sefarwajim. Dié mense het selfs hulle kinders as offers vir die twee gode verbrand.