2 Kings 17:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne van Babel het Sukkot-Benot gemaak, en die manne van Kut het Nergal gemaak, en die manne van Hamat het Ashima gemaak, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense uit Babel het Sukkot-Benot gemaak, dié uit Kuta vir Nergal, dié uit Hamat vir Asima, |
| Afrikaans 1933/1953 | die manne van Babel het Sukkot-Benot gemaak, en die manne van Kut het Nergal gemaak, en die manne van Hamat het As¡ma gemaak, |
| Afrikaans 1983 | Die mense van Babel het vir Sukkot-Benot gemaak, die mense van Kuta vir Nergal, die mense van Hamat vir Asima, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mense van Babel het Sukkot-Benot gemaak, die mense van Kuta het Nergal gemaak, en die mense van Hamat het Asima gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Babel het die god Sukkot-Benot gemaak, die mense van Kut het die god Nergal gemaak, die mense van Hamat het die god Asima gemaak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende gode is vereer: Sukkot-Benot deur die mense van Babel; Nergal deur die mense van Kuta; Asima deur die mense van Hamat; |