2 Kings 17:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het een van die priesters wat hulle uit Samaria weggevoer het, gekom en in Bet-el gaan woon en hulle geleer hoe hulle die HERE moet vrees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van die priesters wat uit Samaria weggevoer is, het toe teruggekom. Hy het in Bet-El gaan woon en die nuwe inwoners geleer hoe om die Here te aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En een van die priesters wat uit Samar¡a weggevoer is, het gekom en hom in Bet-el gevestig en hulle geleer hoe hulle die HERE moet vrees. |
| Afrikaans 1983 | So het een van die priesters wat uit Samaria weggevoer is, teruggekom en in Bet-El gaan bly, en hy het hulle geleer hoe hulle die Here moet vereer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een van die priesters wat uit Samaria weggevoer is, het toe gekom en in Bet-El gaan woon; hy het hulle geleer hoe hulle vir die Here ontsag moet toon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van die priesters wat uit Samaria gekom het, het toe teruggegaan en hy het in die stad Bet-El gaan woon. Hy het vir die mense geleer hoe hulle die Here moet dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het een van die priesters teruggekom na Israel toe en in Bet-El gaan woon. Hy het die mense geleer hoe hulle die Here moet eer. |