2 Kings 17:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning van Assirië het manne uit Babel en uit Kuta en uit Awa en uit Hamat en uit Sefarwaim gebring en hulle in die stede van Samaria geplaas in die plek van die kinders van Israel; en hulle het Samaria in besit geneem en in die stad gaan woon in stede daarvan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning van Assirië het mense uit Babel, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwajim verskuif en in die dorpe van Samaria in die plek van die Israeliete laat vestig. Hulle het Samaria oorgeneem en in die stede gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning van Assirië het uit Babel en uit Kuta en uit Awa en uit Hamat en Sefarv im mense ingevoer en laat woon in die stede van Samar¡a, in die plek van die kinders van Israel: hulle het Samar¡a in besit geneem en in sy stede gaan woon. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Assirië het inwoners van Babel, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwajim af gebring, en hulle in die stede van Samaria gevestig in die plek van die Israeliete. Hierdie mense het Samaria oorgeneem en in die stede daar gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Assirië het mense uit Babel, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwajim gebring en hulle in die plek van die Israeliete, in die dorpe van Samaria, gevestig. Hulle het van Samaria besit geneem en hulle in die dorpe daar gevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Assirië het mense gebring uit die stede Babel en Kuta en Awwa en Hamat en Sefarwajim, en hy het hulle in die plek van die mense van Israel laat woon in die stede van Samaria. Hulle het die land Samaria gevat en in die stede gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning van Assirië het ander mense in Israel hervestig. Hulle was afkomstig uit stede soos Babel, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwajim. Hulle het in Samaria en die stede daar rondom gaan woon en die land beset. |