2 Kings 17:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die kinders van Israel het gewandel in al die sondes van Jeróbeam wat hy gedoen het; hulle het nie van hulle gewyk nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het volgehou met al die sondes van Jerobeam en dit nie gestaak nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die kinders van Israel het gewandel in al die sondes van Jerobeam wat hy gedoen het, hulle het daar nie van afgewyk nie; |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het volhard in al die sondes wat Jerobeam gedoen het; hulle het dit nie laat vaar nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete het al die sondes wat Jerobeam gedoen het, nagevolg. Hulle het nie daarvan afgewyk nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Israel het al die sondes gedoen wat Jerobeam gedoen het. Hulle het aangehou om dit te doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het net nooit opgehou om soos Jerobeam die afgode te dien nie, |