2 Kings 17:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, maar nie soos die konings van Israel wat voor hom was nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gedoen wat vir die Here verkeerd was, maar dit was nie so erg soos die konings wat sy voorgangers in Israel was nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, maar nie soos die konings van Israel wat voor hom was nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, maar hy was nie so erg soos die konings van Israel voor hom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, maar nie soos die konings van Israel voor hom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, maar hy was nie heeltemal so sleg soos die konings van Israel voor hom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was nie tevrede met sy optrede nie, maar dit was nie so erg soos party van sy voorgangers s’n nie. |