2 Kings 17:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook Juda het die gebooie van die HERE hulle God nie gehou nie, maar gewandel in die insettinge van Israel wat hulle gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ook Juda het geweier om die gebooie van die Here hulle God te gehoorsaam. Hulle het volgens die voorbeeld van Israel gelewe.
Afrikaans 1933/1953 Selfs Juda het die gebooie van die HERE hulle God nie gehou nie, maar gewandel in die insettinge van Israel wat hulle gemaak het.
Afrikaans 1983 Maar ook Juda het die gebooie van die Here hulle God nie gehou nie: hulle het die praktyke van Israel nagevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook Juda het nie die gebooie van die Here hulle God nagekom nie, maar het die gebruike van Israel, dit wat hulle gedoen het, gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die mense van Juda was ook ongehoorsaam aan die wette van die Here, hulle het gelewe soos die mense van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar selfs Juda het nie gedoen wat die Here wou hê nie. Hulle het dieselfde dinge as Israel gedoen.