2 Kings 17:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle het die afgode gedien waarvan die HERE vir hulle gesê het: Julle mag hierdie ding nie doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het afstootlike beelde aanbid ten spyte van die Here se uitdruklike waarskuwings.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die drekgode gedien waarvan die HERE vir hulle gesê het: Julle mag dit nie doen nie.
Afrikaans 1983 Hulle het die stinkende afgode gedien wat die Here hulle uitdruklik verbied het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die afgodsbeelde gedien waarvan die Here vir hulle gesê het: “Julle mag so iets nie doen nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gesê hulle mag nie die afgode dien nie, maar hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) vieslike afgode vereer, al het die Here uitdruklik gesê hulle mag dit nie doen nie.