2 Kings 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het vir hulle beelde en heilige boomstamme opgerig op elke hoë heuwel en onder elke groen boom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het bo-op elke heuwel en onder elke groen boom klippilare opgerig wat gewy is aan Asjera. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het vir hul klippilare en heilige boomstamme opgerig op elke hoë heuwel en onder elke groen boom. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het klippilare en gewyde pale opgerig op elke hoë rant en onder elke groen boom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gedenkstene en asjeras opgerig op elke hoë heuwel en onder elke skaduryke boom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het klip-pale en gewyde pale ingeplant op elke hoë heuwel en onder elke groen boom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | op elke rantjie en onder al die groen bome klippilare en heilige Asjerapale ingeplant; |