2 Kings 17:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die twaalfde jaar van Agas, die koning van Juda, het Hosea, die seun van Ela, nege jaar in Samaria oor Israel geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die twaalfde jaar van koning Agas se bewind in Juda het Hosea seun van Ela koning geword oor Israel. Hy het nege jaar in Samaria regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die twaalfde jaar van Agas, die koning van Juda, het Hos,a, die seun van Ela, in Samar¡a oor Israel koning geword -- nege jaar lank. |
| Afrikaans 1983 | In die twaalfde regeringsjaar van koning Agas van Juda het Hosea seun van Ela koning geword en hy het nege jaar in Samaria oor Israel geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die twaalfde regeringsjaar van Agas, koning van Juda, het Hosea, seun van Ela, in Samaria koning geword oor Israel en nege jaar lank regeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hosea seun van Ela het in Samaria koning van Israel geword in die twaalfde jaar nadat Agas koning van Juda geword het. Hosea was nege jaar lank koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die twaalfde jaar wat koning Agas in Juda regeer het, het Hosea, die seun van Ela, koning in Israel geword. Hy het nege jaar lank in Samaria regeer. |