2 Kings 16:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het geoffer en rook laat opgaan op die hoogtes en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het op die hoogtes en heuwels, asook onder elke groen boom offers gebring en wierook gebrand.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook geoffer en rook laat opgaan op die hoogtes en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaans 1983 Hy het diereoffers en wierookoffers gebring op die hoogtes en op die rante en onder elke groen boom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het geslag en offers verbrand by die offerhoogtes, op die heuwels en onder elke skaduryke boom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agas het ge-offer en wierook gebrand op die offer-plekke en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het by die heidene se heilige plekke op die heuwels en onder elke groen boom diere geoffer en wierook gebrand.