2 Kings 16:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Agas het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Hiskía het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Agas sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Hiskia het hom opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 En Agas het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Hisk¡a het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Agas is oorlede, en hy is begrawe by sy voorvaders in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Hiskia het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agas het by sy voorouers gaan rus, en hy is by sy voorouers in die Stad van Dawid begrawe. Hiskia, sy seun, het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agas het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy seun Hiskia het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na sy dood is Agas by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe. Sy seun Hiskia het hom opgevolg.