2 Kings 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Twintig jaar was Agas oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer, en hy het nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE sy God, soos sy vader Dawid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het en het sestien jaar in Jerusalem regeer. Hy het nie gedoen wat vir die Here reg was soos sy voorvader Dawid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Twintig jaar was Agas oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE sy God soos sy vader Dawid nie. |
| Afrikaans 1983 | Agas was twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. Hy het nie gedoen wat reg is in die oë van die Here sy God soos sy voorvader Dawid nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Hy het nie gedoen wat reg is in die oë van die Here sy God, soos sy voorvader Dawid nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agas was 20 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem. Hy was nie soos sy voorvader Dawid nie, hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agas was twintig toe hy koning geword het en het sestien jaar lank in Jerusalem regeer. Die Here was nie tevrede met wat Agas gedoen het nie, nie soos die geval was met koning Dawid, sy voorvader nie. |