2 Kings 16:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die priester Uría gedoen volgens alles wat koning Agas beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester Urija het presies so gedoen soos koning Agas hom beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priester Ur¡a het gedoen net soos koning Agas beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Die priester Urija het alles gedoen wat koning Agas hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Urija, die priester, het toe gemaak net soos koning Agas opdrag gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester Urija het alles gedoen wat die koning vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Urija het presies gedoen wat koning Agas hom beveel het. |