2 Kings 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die koning van Damaskus af kom, het die koning die altaar gesien, en die koning het na die altaar gegaan en daarop geoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar aangekom uit Damaskus, het die koning na die altaar gekyk en nadergekom om daarop te offer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die koning van Damaskus af kom en die koning die altaar sien, het die koning nader gekom na die altaar en daarop geklim. |
| Afrikaans 1983 | Toe die koning van Damaskus af kom en die altaar sien, het hy nader gegaan en op die altaar geklim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het van Damaskus af daar aangekom en die altaar gesien. Die koning gaan toe nader aan die altaar, klim daarop, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die koning terugkom van Damaskus en hy sien die altaar, het hy self nader gegaan en op die altaar geklim. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Agas in Jerusalem kom, het hy na die altaar gaan kyk en verskillende offers daarop gebring: |