2 Kings 16:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die sewentiende jaar van Peka, die seun van Remalja, het Agas, die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Agas seun van Jotam het in die sewentiende jaar van koning Peka se bewind in Israel oor Juda koning geword.
Afrikaans 1933/1953 In die sewentiende jaar van Peka, die seun van Rem lia, het Agas, die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans 1983 In die sewentiende regeringsjaar van Peka seun van Remalja het Agas seun van koning Jotam van Juda op die troon gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die sewentiende regeringsjaar van Peka, seun van Remalja, het Agas, seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agas seun van koning Jotam van Juda het koning geword in die sewentiende jaar nadat Peka seun van Remalja koning van Israel geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die sewentiende jaar wat koning Peka in Israel regeer het, het Agas, die seun van Jotam, koning in Juda geword.