2 Kings 15:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Asárja het ontslaap met sy vaders; en hulle het hom by sy vaders in die stad van Dawid begrawe, en sy seun Jotam het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Asarja sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Jotam het hom opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 En As rja het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Jotam het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Asarja is oorlede, en hulle het hom begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Jotam het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Asarja het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom in die Stad van Dawid by sy voorouers begrawe. Jotam, sy seun, het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy seun Jotam het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na sy dood is hy by die konings van Juda in die Stad van Dawid begrawe. Sy seun Jotam het hom opgevolg.