2 Kings 15:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie dae het die HERE begin om Resin, die koning van Aram, en Peka, die seun van Remalja, teen Juda te stuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende sy bewind het die Here begin om koning Resin van Aram en koning Peka van Israel te stuur om Juda aan te val. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dae het die HERE Resin, die koning van Aram, en Peka, die seun van Rem lia, teen Juda begin stuur. |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd het die Here vir die eerste keer vir koning Resin van Aram en vir Peka seun van Remalja gestuur om Juda aan te val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd het die Here die eerste keer vir Resin, die koning van Aram, en Peka, seun van Remalja, teen Juda uitgestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die tyd toe Jotam koning was, het die Here begin om vir Resin koning van Aram en vir Peka seun van Remalja te stuur om Juda aan te val. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was in dié tyd dat die Here begin het om Resin, die koning van Aram, en Peka, die koning van Israel en seun van Remalja, te stuur om Juda aan te val. |