2 Kings 15:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE: hy het gedoen net soos sy vader Ussia gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jotam het gedoen wat reg was vir die Here, net soos sy pa Asarja gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE; net soos sy vader Uss¡a gedoen het, het hy gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Jotam het gedoen wat reg is in die oë van die Here en hy het in alles die voorbeeld van sy pa gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, net soos sy vader Ussia gedoen het – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jotam het dinge gedoen waarvan die Here hou, soos sy pa Ussia. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was tevrede met wat Jotam gedoen het, soos dit met sy pa Asarja die geval was. |