2 Kings 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Jerusha, die dogter van Sadok. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy was 25 jaar oud toe hy koning geword het en het sestien jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jerusa, dogter van Sadok. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vyf en twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerusa, die dogter van Sadok. |
| Afrikaans 1983 | Hy was vyf en twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jerusa, 'n dogter van Sadok. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jerusa, dogter van Sadok. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jerusa dogter van Sadok. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jotam was 25 toe hy koning geword het en het sestien jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jerusa, ’n dogter van Sadok. |