2 Kings 15:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Amásia gedoen het;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gedoen wat vir die Here reg was, presies soos sy pa Amasia gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Am sia gedoen het.
Afrikaans 1983 Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van sy pa gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, net soos sy vader Amasia gedoen het –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ussia het dinge gedoen waarvan die Here hou, hy het gedoen soos sy pa Amasia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was tevrede met wat Asarja gedoen het, net soos dit met sy pa Amasia ook die geval was.