2 Kings 15:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Pekája en alles wat hy gedoen het, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Pekahia se bewind en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Pek hia en alles wat hy gedoen het, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Pekahia en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Pekahia, alles wat hy gedoen het, kyk, dit is opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die ander dinge wat Pekahia gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die res van Pekahia se geskiedenis word vertel in Die lewe en werk van al Israel se konings.