2 Kings 15:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE; hy het nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Pekahia het gedoen wat verkeerd was vir die Here. Hy het nie gebreek met die sondes wat Jerobeam seun van Nebat vir Israel laat doen het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE; hy het nie afgewyk van die sondes van Jerobeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here; hy het nie afgesien van die sondes wat Jerobeam seun van Nebat vir Israel laat doen het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie afgewyk van die sondes waarmee Jerobeam, seun van Nebat, Israel laat sondig het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het aangehou om die sondes te doen wat Jerobeam seun van Nebat gedoen het en wat hy die mense van Israel laat doen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was nie tevrede met sy optrede nie. Hy het aangehou met al die sondes wat Jerobeam, die seun van Nebat, Israel laat doen het. |