2 Kings 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die vyftigste jaar van Asarja, die koning van Juda, het Pekahja, die seun van Menahem, oor Israel in Samaria begin regeer en twee jaar geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die 50ste jaar van koning Asarja se regering in Juda, het Pekahia seun van Menahem koning geword oor Israel. Hy het twee jaar in Samaria regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die vyftigste jaar van As rja, die koning van Juda, het Pek hia, die seun van Men hem, koning oor Israel geword in Samar¡a -- twee jaar lank. |
| Afrikaans 1983 | In die vyftigste regeringsjaar van koning Asarja van Juda het Pekahia seun van Menahem koning oor Israel geword en hy het twee jaar in Samaria geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die vyftigste regeringsjaar van Asarja, die koning van Juda, het Pekahia, seun van Menahem, in Samaria koning geword oor Israel, twee jaar lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Pekahia seun van Menahem het in Samaria koning van Israel geword in die vyftigste jaar nadat Ussia koning van Juda geword het. Pekahia was twee jaar lank koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die 50ste jaar wat koning Asarja in Juda regeer het, het Pekahia, die seun van Menahem, koning in Israel geword. Hy het twee jaar lank in Samaria regeer. |