2 Kings 15:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sestien jaar was hy oud toe hy koning geword het, en hy het twee en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Jólía van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was toe sestien jaar oud en het 52 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jekolja van Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Hy was sestien jaar oud toe hy koning geword het, en twee en vyftig jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jegolja, van Jerusalem.
Afrikaans 1983 Hy was sestien toe hy koning geword het en hy het twee en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jekolja, uit Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was sestien jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee-en-vyftig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jegolja, uit Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ussia was 16 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 52 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jekolja, sy was van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asarja was sestien toe hy koning geword het en hy het 42 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jekolja, en uit Jerusalem afkomstig.