2 Kings 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die nege en dertigste jaar van Asarja, die koning van Juda, het Menahem, die seun van Gadi, oor Israel koning geword en tien jaar in Samaria geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die 39ste jaar van koning Asarja se bewind in Juda het Menahem seun van Gadi begin om oor Israel te regeer. Hy het tien jaar in Samaria regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die nege en dertigste jaar van As rja, die koning van Juda, het Men hem, die seun van Gadi, koning oor Israel geword in Samar¡a -- tien jaar lank. |
| Afrikaans 1983 | In die nege en dertigste regeringsjaar van koning Asarja van Juda het Menahem seun van Gadi koning oor Israel geword en hy het tien jaar in Samaria geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die nege-en-dertigste regeringsjaar van Asarja, die koning van Juda, het Menahem, seun van Gadi, koning geword oor Israel in Samaria, tien jaar lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Menahem seun van Gadi het koning van Israel geword in die nege-en-dertigste jaar nadat Ussia koning van Juda geword het. Menahem was tien jaar lank koning in Samaria. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die 39ste jaar wat koning Asarja in Juda regeer het, het Menahem, die seun van Gadi, koning in Israel geword. Hy het tien jaar lank in Samaria regeer. |