2 Kings 15:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Menahem, die seun van Gadi, het van Tirsa af opgetrek en in Samaria gekom en Sallum, die seun van Jabes, in Samaria verslaan en hom gedood en in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Menahem seun van Gadi uit Tirsa na Samaria toe gegaan. Hy het Sallum seun van Jabes aangeval, hom doodgemaak en hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Men hem, die seun van Gadi, van Tirsa opgetrek en in Samar¡a gekom en Sallum, die seun van Jabes, in Samar¡a verslaan en hom gedood en in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Menahem seun van Gadi het uit Tirsa getrek en in Samaria gekom, en hy het vir Sallum seun van Jabes in Samaria aangeval, hom doodgemaak en hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Menahem, seun van Gadi, het opgetrek uit Tirsa en in Samaria aangekom. Hy het Sallum, seun van Jabes, in Samaria neergevel en doodgemaak, en in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Menahem seun van Gadi het van die stad Tirsa na Samaria gekom. Hy het vir Sallum daar aangeval en doodgemaak. Menahem het koning geword in Sallum se plek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Menahem, die seun van Gadi, het toe uit Tirsa opgeruk en Sallum in Samaria aangeval. Hy het Sallum doodgemaak en in sy plek koning geword. |