2 Kings 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sallum, die seun van Jabes, het koning geword in die nege en dertigste jaar van Ussia, die koning van Juda; en hy het 'n volle maand in Samaria geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sallum seun van Jabes het koning oor Israel geword in die 39ste jaar van koning Asarja se bewind in Juda. Sallum het net een maand in Samaria geheers. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sallum, die seun van Jabes, het in die nege en dertigste jaar van Uss¡a, die koning van Juda, koning geword en 'n maand lank in Samar¡a geregeer. |
| Afrikaans 1983 | Sallum seun van Jabes het koning geword in die nege en dertigste jaar van koning Ussia van Juda. Hy het 'n maand en 'n paar dae in Samaria geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sallum, seun van Jabes, het koning geword in die nege-en-dertigste regeringsjaar van Ussia, die koning van Juda. Hy het 'n maand lank in Samaria regeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sallum seun van Jabes het koning geword in die nege-en-dertigste jaar nadat Ussia koning van Juda geword het. Sallum was een maand lank koning in Samaria. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sallum, die seun van Jabes, het koning in Israel geword in die 39ste jaar wat koning Asarja van Juda regeer het. Hy het ’n maand lank in Samaria regeer. |