2 Kings 15:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die sewe-en-twintigste jaar van Jeróbeam, die koning van Israel, het Asarja, die seun van Amasia, die koning van Juda, koning geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die 27ste jaar van koning Jerobeam II van Israel het Asarja seun van Amasia koning van Juda geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die sewe en twintigste jaar van Jerobeam, die koning van Israel, het As rja, die seun van Am sia, die koning van Juda, koning geword. |
| Afrikaans 1983 | In die sewe en twintigste regeringsjaar van koning Jerobeam van Israel het Asarja, seun van koning Amasia van Juda, op die troon gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die sewe-en-twintigste regeringsjaar van Jerobeam, die koning van Israel, het Asarja, seun van Amasia, die koning van Juda, koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ussia seun van koning Amasia van Juda het koning geword in die sewe-en-twintigste jaar nadat Jerobeam koning van Israel geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die 27ste jaar wat koning Jerobeam II in Israel regeer het, het Asarja, die seun van Amasia, koning in Juda geword. |