2 Kings 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sodra die koningskap in sy hand bevestig is, het hy sy dienaars gedood wat die koning, sy vader, doodgemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy as koning gevestig was, het hy die mans wat sy pa in ’n sluipmoord doodgemaak het, tereggestel.
Afrikaans 1933/1953 En sodra die koningskap in sy hand bevestig was, het hy sy dienaars, die moordenaars van sy vader, die koning, omgebring.
Afrikaans 1983 Nadat hy goed gevestig was in sy koningskap, het hy die amptenare laat doodmaak deur wie sy pa, die koning, vermoor is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pas nadat hy die koningskap stewig in sy hand gehad het, het hy sy amptenare tereggestel – dié wat sy vader, die koning, vermoor het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Amasia seker was dat hy koning sal bly, het hy sy amptenare doodgemaak wat vir sy pa vermoor het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die mag stewig in Amasia se hande gevestig was, het hy die amptenare wat sy pa vermoor het, laat doodmaak.